SPITSTYD NUUSFLITS MET DWIGHT (16 SEPTEMBER 2020)
September 16: Die Oog – Swapo Jeug-liga vereis verlenging van registrasies van ECN,
Namibie Vis Verbruik Bevorderings Trust antwoord vrae van interne griewe,
Itula – Het nog nie een grondwet van AR gesien nie,
Namfisa kondig hul jaarlikse verslag af,
Covid-19 opvolg verslag (16/09)